Welkom!

Waar?

Geleë op die oewer van die Vaalrivier , net buite Bothaville in die Vrystaat, is Voorbegin Lodge wat vrede offer met asemrowende natuurskoon.

Fasiliteite

  • Wildsritte
  • Visvang
  • Swembad
  • Konferensies
  • Veilige Parkering
  • TV
  • Venue
  • Aktiwiteite

  • Voëlkyk
  • Visvang
  • Wildsritte
  • Wildsbesigtiging
  • Swem